Modulekode | PLG 364 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Sluit in swam-, bakterie- en virusinteraksies. Fokus op molekulêre en sellulêre gebeurtenisse tydens herkenning, tydens swamontwyking van gasheerverdedigingsmeganismes en tydens simptoomontwikkeling. Onderwerpe wat bespreek word sluit in selbiologie van interaksies, sistemiese weerstand en die rol van patogenese-verwante proteïne en toksiene in patogenese asook basiese beginsels van epidemiologiese teorie en konsepte van toepassing op plantsiektes. Inleiding tot toerusting en tegnieke wat in epidemiologiese navorsing gebruik word, asook praktiese toepassings van epidemiologie in plantsiekte beheer. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App